Paolo Soleri

Paolo Soleri
Gebore21 Junie 1919
Sterf9 April 2013 (op 93)
Paradise Valley, Arizona
NasionaliteitVlag van Italië Italië
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepargitek
Bekend virCosanti en Arcosanti
'n Brug wat Paolo Soleri ontwerp het.

Paolo Soleri (21 Junie 1919 - 9 April 2013)[1] was 'n Italiaans-Amerikaanse argitek. Hy is veral bekend vir sy Arcosanti-projek, 'n ekostad in Arizona. Hy was ook die stigter van die opvoedkundige Cosanti-stigting gewees. Soleri het as dosent by die Arizona State University se kollege van argitektuur gewerk en ontvang in 2006 die National Design Award. Hy is op 9 April 2013, op 93-jarige ouderdom, by sy huis aan natuurlike oorsake oorlede.

  1. "Biograafiese profiel: Paolo Soleri". Arcosanti. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2014. Besoek op 15 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search